Wat is noodsaaklik.co.za?

Ons wil hê jy moet kry wat jy nodig het. Veilig.

Die lewe het hierdie nare gewoonte van gebeur op die slegste moontlike tye – selfs in die middel van ‘n pandemie.

Dalk het jy ‘n loodgieter nodig, ‘n elektrisiën – kos of mediese dienste. Gelukkig word talle noodsaaklike dienste steeds toegelaat om hul werk te verrig – maar waar is hulle?

Noodsaaklik.co.za beoog om vir jou ‘n vinnige en maklike gids tot die noodsaaklike dienste in jou area daar te stel.

 

As jy self ook ‘n noodsaaklike diens bied, help Noodsaaklik.co.za jou om seker te maak dat jou kliënte weet dat jy reg is om te help.